Ons adres
Die Kerkgebou is op die Hoek van Kogel en Fonteinstraat, Middelburg.
Neem die Fonteinstraat / Bethal Afrit.
Reis Noord met Fonteinstraat tot by die 3de Robot. Dit is die kruising met Kogelstraat.
Die Kerk is op die regterkantste Noord-Oostelike hoek
Die koordinate is: S25 46.711 E29.27.724
Vorige Blad: Pret