Print this page

Pastorale Sorg Bediening

PASTORALE SORG BEDIENING
 
Geloof   Hoop   Liefde
 
VISIE: Om mense by te staan wat ly weens
Trauma
 
MISSIE: Geloof, Hoop en Liefde
 
'In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig.'                     2Kor 1:4       

Vorige Blad: OMGEEGROEP GETUIENISSE