Kerkkantoor
Die kerkkantoor is die hart van ons gemeente. Hier word al die administrasie hanteer asook al die reëlings getref vir al die aktiwiteite. Die kantoor-ure is as volg:
|
Maandae tot Donderdae
08:00 - 17:00
Dinsdae gesluit tussen: 11:30 - 13:00
Vrydae 08:00 - 15:00
NEEM KENNIS DAT GEDURENDE
VAKANSIES DIE KANTOOR IN DIE MIDDAE
GESLUIT IS. URE: 08:00 - 13:00
|
PASTORALE SENTRUM
Maandae - Vrydae 08:00 - 13:00 Sekretaresse: Maud Kasselman (pastoraal@midsuid.co.za) |
Gedurende hierdie tye sal daar altyd iemand by die kantoor wees om u van hulp te wees.
Hou die afkondigings dop vir dae wat die kantoor wel gesluit sal wees. Enige van ons bekwame personeel sal u kan help met enige kerklike administrasie. Die kontakbesonderhede word hieronder gemeld:
Telefoon:
Faks: 013 - 243 3765/086 529 0845
E-pos: admin@midsuid.co.za
Ons vra asb. dat alle lidmate hul selfoonnommer en ID nommer aan ons sal deurgee en dat lidmate seker sal maak hul gegewens bv. adres, werkstelefoonnr., edm. korrek is. U kan na afloop van die diens aanmeld by Marina of sommer die kerkkantoor kontak en die inligting deurgee.Ons vra asb. dat alle lidmate hul selfoonnommer en ID nommer aan ons sal deurgee en dat lidmate seker sal maak hul gegewens bv. adres, werkstelefoonnr., edm. korrek is. U kan na afloop van die diens aanmeld by Marina of sommer die kerkkantoor kontak en die inligting deurgee.
Posbus:
Posbus 339
Middelburg
1050
Ons kantoorpersoneel:
Retha Labuschagne - Finansies (retha@midsuid.co.za)
Elna Kleinhans - Koster
Marie Lambrechts/Ria v.d. Watt - Ontvangs (admin@midsuid.co.za)
Marina Breed - Lidmate (Dinsdae en Donderdae) (lidmate@midsuid.co.za)
Maatskaplike werker: Linette Du Preez
Vorige Blad: Voetspore Ondersteuningsgroep