Print this page

NETJONK

 
VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL LORRAINE / DS. HARDUS BY:
013 2433765 / 0828535190 
0824934055 of stuur 'n e-pos aan jeug@midsuid.co.za

Bly op hoogte van alle gebeure,

sien fotos en lewer kommentaar op ons

"Fan page" op Facebook: midsuid jeug

Ons glo dat jongmense begelei moet word en graag wil groei tot jongmense wat:

‘n Persoonlike verhouding met Christus het;

Genade verstaan en daaruit lewe;

Gereeld met God kommunikeer;

Moreel verantwoordelik lewe;

Verantwoordelikheid in die

gemeente aanvaar;

‘n Liefdevolle lewe leef;

Persoonlik verantwoordelik lewe en outoriteit aanvaar;

‘n Hoopvolle en positiewe ingesteldheid het;

Deelneem in die gemeente en eredienste

Uitreik na en ander dien.


Vorige Blad: 6 - 12 Sep